Noongar

Die Noongar groepe se ligging in Wes-Australië

Die Noongar (soms ook gespel: Nyungar/Nyoongar/Nyoongah/Nyungah/Nyugah),[1] is 'n Australiese inboorlingvolk wat in die suidweste van Wes-Australië voorkom vanaf Geraldton aan die weskus tot by Esperance aan die suidkus en oos tot by Ravensthorpe en Southern Cross. 'Noongar' is ook die naam vir hul gemeenskaplike taal. Daar word vermoed dat die naam in die verskeie oorspronklike dialekte "mense" beteken. In die suide word die spelling 'Noongar' verkies wat ook 'n aanduiding is van die aksent daar.

  1. Norman Barnett Tindale Geargiveer 26 Oktober 2005 op Wayback Machine South Australia Museum. Nagegaan op 20 September 2006.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search